Skip to content
🤔AI Techniques🧠
🔍
Piazza Venezia

Piazza Venezia

Die Piazza Venezia is 'n besige plein in die middestad van Rome, geleë aan die voet van die Kapitolyn, een van Rome se sewe heuwels, en naby die Forum Romanum, die historiese middelpunt van antieke Rome. Die plein, wat deur die liberale monargiese bewind merkbaar vergroot en in sy huidige vorm as 'n reghoek aangelê is, is genoem na die Renaissance-paleis Palazzo Venezia aan sy weskant. As geografiese middelpunt van die Italiaanse hoofstad en kruispunt van sommige van sy hoofverkeersare word die Piazza Venezia onder die besigste pleine ter wêreld gereken. Talle toerorganiseerders kies die plein as vertrekpunt vir hul bustoere. Dit is die beginpunt van 'n reeks strate wat in 'n straalvormige patroon aangelê is - Via del Corso, die Via Cesare Battisti, die Via die Fori Imperiali, die Via di Teatro di Marcello en die Via del Plebiscito tot die Sint Pieterskerk. Tydens die boubedrywighede vir Rome se nuwe derde metrolyn C en die stasie Venezia is in 2009 die ruïne van keiser Hadrianus se Atheneum, 'n antieke skool wat ter bevordering van die literatuur en wetenskaplike studies gevestig is, op die plein se sentrale gedeelte opgegrawe.

Contea di Savoia

Contea di Savoia

La contea di Savoia fu un antico Stato preunitario, sorto con Umberto Biancamano, considerato il capostipite della dinastia sabauda in quanto primo personaggio storico definito “conte“, in un documento del 1003 dal vescovo Oddone di Belley. La geografia della contea era assai vaga, ma comprendeva per lo più territori nell'attuale Francia, nei dipartimenti di Savoia e Alta Savoia. La contea smise di esistere nel 1416, quando si trasformò in Ducato di Savoia.

蚌埠公交108路

蚌埠公交108路

蚌埠公交108路,是中国安徽省蚌埠市的一条公交线路,由新船塘首末站开往天一服饰公司,由蚌埠市公共交通集团有限公司管理、运营。

سيباستيان شاردوني

سيباستيان شاردوني

سيباستيان شاردوني ‏ مواليد 17 أكتوبر 1988، هو سائق راليات فرنسي. بدأ مسيرته في سنة 2012. كان أول رالي له هو رالي مونت كارلو 2012. تسابق في بطولة العالم للراليات.

Released under the MIT License.

has loaded